Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie vir laerskoolleerders
AfriForum AfriForum
43.8K subscribers
111 views
0

 Published On Mar 27, 2024

Die Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie vir laerskoolleerders vind vir die eerste keer plaas in 2024 by Hoërskool Montana.

Die doel van die Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie is om debat in Afrikaans op laerskool-, hoërskool- en universiteitsvlak te bevorder. Terselfdertyd leer die debatteerders ’n kernvaardigheid wat hulle in die toekoms sal baat wanneer hulle die werksplek betree. AfriForum het egter besluit om in 2024 die kompetisie na laerskole in Gauteng uit te brei waar graad 6- en 7-leerders daaraan kan deelneem. AfriForum wil in samewerking met Dink of Sink se gasheerskole en mediavennote die inisiatief voortsit deur die skoledebatskompetisie vir die jonger leerders aan te bied.
Die doel van die debatskompetisie is om leerders die geleentheid te gee om aan debatvoering deel te neem.

show more

Share/Embed